My boetie dink hy’s Batman en ander rympies

R145.00

Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk ‘n gewone dag by ‘n skool vir seerowers? Maak jou sitplekgordel vas vir nog ‘n bundel propvol prettige, pittige en plesierige kinderverse uit die pen van Jaco Jacobs.

Out of stock

Category:

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

88

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My boetie dink hy’s Batman en ander rympies”