Meelon en die Haumeaanse Kloon (5de boek)

R135.00

Andries en sy ouma is op pad terug Aarde toe, wanneer hulle ‘n verstekeling in die ruimtetuig opspoor… Wanneer hulle dan per ongeluk van koers af gaan en op die planeet Gliese neerstort, moet Meelon hulle kom help. Maar nou is daar nie meer genoeg brandstof om hulle terug op die Aarde te kry nie…

Description

Deur Hanlie de Wet

Ouderdom: 8 – 12 jaar

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meelon en die Haumeaanse Kloon (5de boek)”
Product categories