Meelon en die Elektromagnetiese Storm (1st boek)

R135.00

Wanneer Meelon se ruimtetuig op die aarde neerstort, maak hy vriende met Andries, die mensekind.  Andries moet vir Meelon help om die ruimtetuig reg te maak terwyl hy nog in die regte galaktiese kwadrant beweeg!

Maar daar is nie baie tyd nie.  Meelon se elektroniese stelsels is vinnig besig om te verswak, en om een of ander vreemde rede kan hy nêrens in die ruimtetuig sy lewensbelangrike kapsules opspoor nie…

Description

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meelon en die Elektromagnetiese Storm (1st boek)”
Product categories