Los ons uit!

R135.00

Diep, diep in ‘n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats. Op ‘n dag kom ‘n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het ‘n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie … Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalela-reeks, waarvan daar reeds meer as 40 000 boeke verkoop is!

Out of stock

Category:

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Los ons uit!”