Kominpas met Afrikaans: Huistaal Gr.4-7

R250.00

Kominpas met Afrikaans Huistaal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reëls maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak.

Kominpas met Afrikaans Huistaal is saamgestel deur C. De Villiers, Ca. Kruger, Co. Krüger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.

Out of stock

Additional information

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Age

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kominpas met Afrikaans: Huistaal Gr.4-7”
Product categories