Kas vol monsters 5: Die perfekte monster

R105.00

Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ‘n kasteel vol monsters en een van die monsters het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om ‘n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir ‘n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

44

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kas vol monsters 5: Die perfekte monster”
Product categories