Jamie en Sebastiaan

R155.00

Van die eerste oomblik toe Jamie vir Sebastiaan in die groentetuin sien lê het, het hy geweet hier kom moeilikheid. Sommer GROOT moeilikheid!

Sebastiaan is nie net ʼn gewone kat nie. Hy is ‘n spekvet, grysgestreepte kat – en hy kan praat! Al wat hy eet is tuna en room, want dit is wat die kattedokter in die Kaap vir hom voorgeskryf het.

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

120

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jamie en Sebastiaan”
Product categories