Jamie en Sebastiaan en die storiemol

R155.00

In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, ‘n baie belangrike opdrag – hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog. ‘n Wêreld sonder stories sal ‘n aaklige plek wees. Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur – met die hulp van ‘n slim sprinkaan en ‘n pratende hysbak!

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

112

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jamie en Sebastiaan en die storiemol”
Product categories