Hoezit 9: Plaasdiere

R80.00

Watter land het die meeste skape ter wêreld?
Hoeveel weeg die grootste bees?
Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee?
Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.

Additional information

Age

, , ,

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Series/Reekse

Hoezit !

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoezit 9: Plaasdiere”
Product categories