Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse

R80.00

Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?

Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!

Categories: , Tag:

Additional information

Age

, , ,

Brand

Lapa Uitgewers

Series/Reekse

Hoezit !

Language

Author

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse”