Hoezit 3: Die wonderwêreld van reptiele en amfibieë

R80.00

Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet ’n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.

Additional information

Age

, , ,

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

48

Series/Reekse

Hoezit !

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoezit 3: Die wonderwêreld van reptiele en amfibieë”
Product categories