Hoekom? Ensiklopedie

R355.00

Hierdie volkleur-ensiklopedie word in ’n interaktiewe vraag-en-antwoordformaat aangebied wat feite vet pret maak! Dit fokus op onderwerpe waaroor kinders regtig graag meer wil leer en die vrae wat hulle daaroor vra – van die ruimte tot die aarde, die menslike liggaam en die natuur.

Additional information

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoekom? Ensiklopedie”
Product categories