Help! Ek het my pa gekrimp!

R135.00

Dix is mal daaroor om rookbomme te maak. Maar toe hy sy nuwe mengsel in die tuin wil toets, loop dinge skeef. Dix se pa beland per ongeluk in die rookwolk, en die chemiese reaksie krimp hom piepklein! Nou moet Dix en sy pa, met die hulp van die miere in die tuin, ‘n plan maak om die proses óm te keer. Vóór dit te laat is. Voordat Meneer Strabofsky, die buurman, begin om al die tuine in die straat met die jaarlikse dosis miergif te kom spuit…
HELP! EK HET MY PA GEKRIMP is ‘n heerlike, spannende selfleesboek vir 8-12 jariges, propvol aksie en humor. Dit is skrywer Minique Gütschow se debuut-jeugboek.

Illustrasies deur Alex van Houwelingen

Description

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Help! Ek het my pa gekrimp!”
Product categories