Grappe van A-Z

R195.00

Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt Hoekom ry die ryk blondine ‘n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. ‘n Bielie van ‘n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS’e.

Only 5 left in stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

152

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Grappe van A-Z”
Product categories