Goeie maniere: Die vriendelike ballerina

R95.00

Bella is die vriendelikste ballerina en die ster van die konsert. Maar sy was nie altyd so gaaf en vriendelik nie … Leer saam met Bella hoe vriendelikheid ‘n ware ster van jou kan maak in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewe vir almal ‘n bietjie makliker maak!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Goeie maniere: Die vriendelike ballerina”
Product categories