Gevaarlike lopies

R125.00

Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel!

Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ‘n nagmerrie gaan ontaard…

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

64

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gevaarlike lopies”
Product categories