Ek lees self: Plaasmuis en stadsmuis

R65.00

n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee!

Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op ’n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op ’n dag skaap-klere aantrek!

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak.

Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

24

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek lees self: Plaasmuis en stadsmuis”
Product categories