Die Seerower se Skat – Buys-Tweeling Jeugboek 2

R130.00

Wanneer Klara Buys ‘n verweerde skatkaart ontdek, lees sy en Ben op oor die seerowers wat jare terug hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die Buys-tweeling besluit om die skat te gaan soek, en sommer gou beland hulle weer in ‘n spannende avontuur…

NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.

Out of stock

Description

A5 Storieboek

110 bladsye

Additional information

Age

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Seerower se Skat – Buys-Tweeling Jeugboek 2”
Product categories