Description
A5 Storieboek
110 bladsye
R130.00
Wanneer Klara Buys ‘n verweerde skatkaart ontdek, lees sy en Ben op oor die seerowers wat jare terug hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die Buys-tweeling besluit om die skat te gaan soek, en sommer gou beland hulle weer in ‘n spannende avontuur…
NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.
Out of stock
A5 Storieboek
110 bladsye
You must be logged in to post a review.
You forgot to select your pick up point!
Remember, we have pick up locations throughout the country, just pick one!
Reviews
There are no reviews yet.