Die Gesteelde Diamante – Buys-Tweeling Jeugboek 3

R130.00

Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is ‘n onderwyser in Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet ‘n fyn ogie oor hom hou…

NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.

Out of stock

Description

A5 Storieboek

110 bladsye

Additional information

Age

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Gesteelde Diamante – Buys-Tweeling Jeugboek 3”