Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood

R135.00

Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan … Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ….

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

72

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood”
Product categories