Die avonture van Superseun

R135.00

Daar’s ’n nuwe kleuterheld op die horison! Superseun is so vinnig soos blits, hy het x-straal-oë en hy skrik vir net mooi niks! Superseun kan sien as boelies jou kougom wil gaps, hy weet wat om met ’n bord vol broccoli te doen, en hy kan selfs seerowers laat les opsê!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die avonture van Superseun”
Product categories