Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam

R115.00

Wie kom daar oor die vaal, verlate vlakte aangery? Dit is Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty. Na ‘n lang dag is die twee baie honger en dors. In die dorpie Watsenaam is alles egter nie pluis nie. Vlugvoet die Vraatsige Seerower voer ‘n skrikbewind onder die inwoners. Die sluwe skurk met sy nare kraai steel al die dorp se water. Maar as gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer nie verniet die dapperste cowboy in die Klein-Karoo nie …

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

48

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam”
Product categories