Brul!

R135.00

Mac en Sasha kamp saam met hulle ouers in ‘n wildpark in die Bosveld. Maar iets vreemds is aan die gang… Waarheen verdwyn al die blikkies groen koeldrank so geheimsinnig? Wanneer Mac en Sasha besluit om ondersoek in te stel, krap hulle ‘n baie gróter storie oop… Een wat ‘n ondergrondse tonnel, twee eienaardige wilddiewe en regte egte leeus insluit! En dan is daar die vreemde groen konkoksie wat jou stem kan verander, wat jou soos ‘n regte leeu kan laat BRUL…!

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Pages

100

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Brul!”
Product categories