Blou Slym

R120.00

Wanneer Zaskia by die verlate ruimte-vulstasie in iets glibberig trap, dink sy nie te veel daarvan nie.  Maar toe sy daardie aand die stuk blou slym van haar skoen se sool aftrek, begin vreemde dinge gebeur…

Eers is dit haar skoot-robotjie, Biep, se eienaardige optrede.  Dan breek iemand by hulle huis in en dop alles om op soek na iets.  Maar wat?  Hoe meer Zaskia oor die blou slym uitvind, hoe meer kry sy die nare gevoel dat sy en Biep, EN haar ouers en haar eksentrieke ouma Lanie, in groot gevaar is!

Description

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blou Slym”
Product categories