Babalela

R225.00

Die Babalela is ‘n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon  in die bos. Dan kom ‘n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af. Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word. Die verhaal vertel van die Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Babalela”
Product categories