Ansofie Plak – Die spinnesourus (Boek 4)

R115.00

Ontmoet vir Ansofie Plak.  Sy is nie soos ander kinders nie.  Haar ouers is ruimte-reisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat.  Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interssante avonture!

Boek 4: Ansofie Plak – Die spinnesourus

Daar is ‘n reusagtige spinnekop in Kromstraat – ‘n spinnesourus met bene so lank soos telefoonpale!  Ansofie Plak en Hond en Miglio moet hom vastrek voordat hy groot moles veroorsaak.  Maar waar kom so ‘n dierasie vandaan?  En hoe op aarde vang jy hom?

Illustrasies deur E.Lanie.

Category

Description

Deur Anna Emm

Ouderdom: 3 – 9 jaar

A5 Storieboek

60 bladsye

Additional information

Age

, , , , , ,

Book Number/Boek nommer:

4

Author

Brand

Anna Emm

Pages

60

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ansofie Plak – Die spinnesourus (Boek 4)”
Product categories