Ansofie Plak – Die verdwynende huis (Boek 1)

R105.00

Ontmoet vir Ansofie Plak.  Sy is nie soos ander kinders nie.  Haar ouers is ruimte-reisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat.  Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interssante avonture!

Boek 1: Ansofie Plak – Die verdwynende huis

Wanneer een van die huise in Kromstraat op ‘n dag spoorloos verdwyn, besluit Ansofie om te gaan ondersoek instel…

Illustrasies deur E.Lanie.

Category:

Description

Deur Anna Emm

Ouderdom: 3 – 9 jaar

A5 Storieboek

60 bladsye

Additional information

Age

, , , , , ,

Book Number/Boek nommer:

1

Author

Brand

Anna Emm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ansofie Plak – Die verdwynende huis (Boek 1)”