Agent Snoet en die kattekwaad

R145.00

Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is ‘n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die eerste boek, die suksesvolle Agent Snoet en die Botterdiamant, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture – en daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

48

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Agent Snoet en die kattekwaad”
Product categories